Indien jy van 'n lidmaat weet wat siek is of deur 'n moeilike tyd gaan, kontak asb die kerkkantoor!
Kom ons dink hierdie week in ons gebede aan die volgende mense:
| Yvonne Saaiman | Kobus Benade | ||
| Bettie Coetzee | Alwyn Pieterse | ||
| Tertia Pretorius | Magriet Venter | ||
| Sybrand Strauss | Elsa Enslin | ||
| Braam Celliers | Annari Burger | ||
| Jakkie Visagie | Koos Redelinghuys |
Ons innige simpatie word betoon met die volgende lidmate:
* Gert en Christa Olivier met die afsterwe van hul skoonseun, Theo de Vos