Toe het Jesus streng met die dissipels gepraat. "Moet nooit die kinders van My af weghou nie.
Hulle is baie belangrik. Julle moet ook soos klein kindertjies wees as julle my leringe wil verstaan."
09:00 in die kerksaal
10:00 in die kerksaal Hein Potgieter 082 200 4373
10:00 in die kerk Ds.Barry van Wyk