
Wat 'n lieflike dag! Mag ons Skepper se liefde jou soos sonskyn omvou. Mag Sy genade oor jou drup soos die moredou. Mag Sy vreugde jou hart vul met 'n melodie. Mag Sy kosbare bloed jou lewe omsirkel. Mag God voor jou uitloop en al jou paaie gelyk maak! Geluk met jou verjaarsdag en mag dit 'n mooi geseende dag wees. Jy is SPESIAAL!
| 11 Oktober | Jacky van Huyssteen |
| 12 Oktober | Anne Opperman 88 jaar |
| 13 Oktober | Lea Malan |
| 14 Oktober | Krimpie du Preez 87 jaar |
| 15 Oktober | Sebastian Pretorius |
| 16 Oktober | Susie Meyer |
| Neels Venter | |
| 17 Oktober | Barry van Wyk |